See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
1 November - Wikipedia

1 November

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

1 November is Die 305ste dag van die jaar (306ste in skrikkeljare) in die Gregoriaanse kalender, met nog 60 dae oor.


<< November 2007 >>
So Ma Di Wo Do Vr Sa
1 2 3
4 5 6 7 8 9 10
11 12 13 14 15 16 17
18 19 20 21 22 23 24
25 26 27 28 29 30
Al die dae


Inhoud

[wysig] Gebeure

Die skepping van Adam in die Sistynse Kapel
Die skepping van Adam in die Sistynse Kapel
  • 837 - Pous Gregorius IV stel Allerheilige feesdag in.
  • 1512 - Die plafon van die Sisteinse Kapel, deur Michelangelo geskilder, word vir die eerste keer aan die publiek ten toon gestel.
  • 1521 - Die Straat van Magellaan, die seestraat net suid van die Suid-Amerikaanse vasteland wat die Stille- en die Atlantiese Oseane met mekaar verbind, word vir die eerste keer deur Ferdinand Magellaan deurvaar.
  • 1604 - Die tragedie van William Shakespeare, Othello, word vir die eerste keer by die Whitehall Paleis in Londen opgevoer.
  • 1611 - Die romantiese komedie van William Shakespeare, The Tempest, word vir die eerste keer by die Whitehall Paleis in Londen opgevoer.
  • 1683 - Die Britse kroonkolonie van New York word onderverdeel in 12 graafskappe.
  • 1755 - Lissabon in Portugal word vernietig deur 'n geweldige aardbewing en tsunami. Na raming het tussen sestig- tot negentigduisend mense gesterf.
  • 1765 - Die Britse Parlement vaardig die Seëlwet uit in die 13 kolonies om die Britse militêre aksies in Noord-Amerika te help finansier.
  • 1800 - Die Amerikaanse president, John Adams, neem sy intrek in die presidensiële woning, alombekend as die Withuis.
  • 1848 - Die eerste mediese skool vir vroue (Boston Female Medical School) open in Boston, Massachusetts.
  • 1861 - Amerikaanse Burgeroorlog: Die President van die V.S.A., Abraham Lincoln stel George McClellan aan as bevelvoerder van die Unie weermag. Hy vervang Winfield Scott, reeds in gevorederde leeftyd.
  • 1876 - Nieu-Seeland se provinsiale regeringstelsel word gestaak.
  • 1894 - Die Russiese Tsaar Aleksander III sterf en word deur sy seun Nikolaas II opgevolg.
  • 1914 - Eerste Wêreldoorlog: Die Slag van Corone vind plaas. Dit is die eerste Britse Nederlaag van diè oorlog.
  • 1918 - 'n Treinongeluk in New York eis die lewens van 93 mense.
  • 1922 - Die Ottomaanse Ryk kom tot 'n einde toe die laaste sultan abdikeer.
  • 1943 - Tweede Wêreldoorlog: Operasie Goodtime word van stapel gestuur met die Amerikaanse inval te Bouganville in die Solomon-eilande.
  • 1950 - Die NG gemeente Marondera as Marandellas in die huidige Zimbabwe gestig.
  • 1950 - Sluipmoordpoging van die Puerto Rikaanse nasionaliste Griselio Torresola en Oscar Collazo op die President van die V.S.A., Harry Truman.
  • 1952 - Operation Ivy - Die V.S.A se eerste suksesvolle waterstofbom ontploffing met die kodenaam "Mike" ["m" vir megaton], te Eniwetokeiland op die Bikini rif in die Stille Oseaan.
  • 1954 - Die "Front de Libération Nationale" begin die Algerynse Onafhanklikheidsoorlog teen Franse heerskappy, met guerrilla-aanvalle in verskeie dele van Algerië.
  • 1955 - 'n United Airlines DC-6B ontplof midde-in vlug en stort te Longmont,Colorado neer, met 44 insittendes wat te sterwe kom.
  • 1960 - Die Amerikaanse president, John F. Kennedy stel sy idee van 'n Vredeskorps bekend tydens sy verkiesingsveldtog.
    Beeld:Arecibo.arp.750pix.jpg
    Arecibo radioteleskoop
  • 1963 - Die Arecibo-observatorium, met die wêreld se grootste radioteleskoop, word amptelik in gebruik geneem in Arecibo, Puerto Rico.
  • 1969 - Na sewe jaar aan die bopunt van die gewildheidsleer, bereik Elvis Presley se liedjie "Suspicious Minds" die nommer een posisie op "Billboard Music" se gewildheidslys.
  • 1973 - Watergateskandaal: Leon Jaworski word aangestel as die nuwe spesiale aanklaer vir die Watergate ondersoek.


  • 1981 - Antigua en Barbuda verkry hulle onafhanklikheid van die Verenigde Koninkryk van Brittanje.
  • 1993 - Die Maastricht Verdrag tree in werking en die Europese Unie word amptelik gestig.
  • 1998 - The Europese Hof vir Menseregte word ingestel.

[wysig] Geboortes

  • 1778 - Gustav IV Adolf van Swede (s. [1837])
  • 1798 - Sir Henry Lee Guinness, bierbrouer
  • 1801 - Vincenzo Bellini, komponis (s. [1835])
  • 1871 - Stephen Crane, skrywer (s. [1900])
  • 1877 - Roger Quilter, komponis (s. [1953])
  • 1880 - Alfred Wegener, meteoroloog, geofisikus (s. 1930)
  • 1880 - Sholom Asch, skrywer (s. 1957)
  • 1886 - Hermann Broch, Oostenrykse skrywer (s. 1951)
  • 1892 - Alexander Alekhine, skaak speler (s. 1946)
  • 1902 - Eugen Jochum, begeleier (s. 1987)
  • 1923 - Gordon R. Dickson, skrywer van wetenskapsfiksie (s. 2001)
  • 1923 - Victoria de los Angeles, sopraan
  • 1929 - Betsy Palmer, aktrise
  • 1934 - William Mathias, komponis (s. 1992)
  • 1935 - Gary Player, gholfspeler
  • 1940 - Ramesh Chandra Lahoti, Hoofregter van Indië
  • 1943 - Salvatore Adamo Belgiese/Italiaanse sanger
  • 1952 - Larry Flynt, Tydskrif Publiseerder
  • 1957 - Lyle Lovett, sanger
  • 1962 - Antony Kiedis, sanger
  • 1963 - Rick Allen, Def Leppard dromspeler
  • 1967 - Sophie B. Hawkins, musikant
  • 1972 - Toni Collette, aktrise

[wysig] Sterftes

[wysig] Vakansiedae

Vakansiedag in Spanje, Italië en Kroatië.

  • Lá Samhna die tradisionele eerste dag van die Winter in moderne Ierland,

sien ook Samhain


Maande van die jaar
Januarie | Februarie | Maart | April | Mei | Junie | Julie | Augustus | September | Oktober | November | Desember


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -