14 November
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
<< | November 2007 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | ||||
4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 | 10 |
11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 | 17 |
18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 | 24 |
25 | 26 | 27 | 28 | 29 | 30 | |
Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 966 - Pous Johannes XIII keer terug na Rome.
- 1940 - Tweede Wêreldoorlog: Coventry word swaar gebombardeer in 'n aanval deur 500 bomwerpers van die Luftwaffe.
- 1971 - Mariner 9 bereik Mars en word die eerste ruimtetuig wat rondom 'n ander planeet wentel.
- 1989 - Sam Nujoma word president van Namibië met SWAPO wat 'n 57% meerderheid behaal in die eerste volledig demokratiese verkiesing in dié land.
- 1990 - Die Federale Republiek van Duitsland wysig die land se grondwet om die Poolse grens by Oder-Neisse line te bevestig.
[wysig] Geboortes
- 1907 - Astrid Lindgren, sweedse skrywer wat onder andere ook Pippi Langkous geskryf het.
- 1920 - Jan Rabie, Afrikaanse skrywer.
- 1954 - Condoleezza Rice, Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake.
[wysig] Sterftes
- 1716 - Gottfried Wilhelm Leibniz is oorlede in Hannover, Duitsland. Die laaste (duitse) universele genie. (* 1 Julie 1646 in Leipzig, Duitsland)
[wysig] Vakansies, vierings en waarnemingsdae
11-12 | 11-13 | 11-14 | 11-15 | 11-16 |