1989
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
1989 |
◄ | 19de eeu | ◄ 20ste eeu ► | 21ste eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1984 | 1985 | 1986 | 1987 | 1988 | ◄ 1989 ► | 1990 | 1991 | 1992 | 1993 | 1994 | ► | ► ► |
[wysig] Gebeure
- 7 April — Sowjet duikboot Komsomolets sink in die Barents see.
- 18 April — Die Tiananmen plein proteste van 1989 begin.
- 10 Mei — Die Belgiese aktivis Hélène Passtoors, wat in 1986 weens hoogverraad tien jaar tronkstraf opgelê is, word deur die Suid-Afrikaanse regering vrygelaat en na België gedeporteer.
- 5 Julie - Die Suid-Afrikaanse staatspresident Pieter Willem Botha en Nelson Mandela ontmoet by Tuynhuys in Kaapstad.