1985
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
1985 |
◄ | 19de eeu | ◄ 20ste eeu ► | 21ste eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1980 | 1981 | 1982 | 1983 | 1984 | ◄ 1985 ► | 1986 | 1987 | 1988 | 1989 | 1990 | ► | ► ► |
[wysig] Gebeure
- 13 Junie - Die Suid-Afrikaanse Weermag val ANC-teikens in Gaborone, die hoofstad van Botswana, aan
- 1 Desember - Die Congress of South African Trade Unions (Cosatu) word gestig met die samesluiting van 37 vakbonde, wat sowat 380 000 lede verteenwoordig
- 3 Desember - Die Suid-Afrikaanse rand daal tot $0,36, sy laagste vlak ooit teenoor die VSA-dollar
- 23 Desember - 'n ANC-terreurbom verwoes 'n besige sakesentrum in Amanzimtoti, Kwazulu-Natal. Vyf mense sterf en veertig word beseer
- 25 Desember - 'n Grensoorlog oor die strategiese Agacherstrook breek tussen Malie en Burkina Faso uit
[wysig] Geboortes
- Rudolf Jan Daniel Calitz (Danie), is op 17 Januarie op George, Suid Afrika gebore