See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
1986 - Wikipedia

1986

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

1986

| 19de eeu | ◄ 20ste eeu ► | 21ste eeu | ►

◄ ◄ | | 1981 | 1982 | 1983 | 1984 | 1985 | ◄ 1986 ► | 1987 | 1988 | 1989 | 1990 | 1991 | | ► ►
Dae | Eeue | Geskiedenis

[wysig] Gebeure

  • 16 Februarie - Dr. Mario de Soares word verkies as die nuwe president van Portugal
  • 17 Februarie - Die eerste spitsberaad van Franssprekende lande begin in Parys
  • 20 Februarie - Tutor Nyangilizwe Ndamase word as die derde president van Transkei ingehuldig
  • 28 Februarie - Die eerste minister van Swede, Olof Palme, word deur 'n sluipmoordenaar in Stockholm doodgeskiet
  • 3 April - IBM lewer die eerste notaboekrekenaar, die PC Convertible
  • 27 April - John R. MacDougall stuur 'n boodskap op die Home Box Office kanaal met 'n sterk sein na die Galaxy 1 satelliet
  • 23 Mei - Argentinië verbreek sy diplomatieke betrekkinge met die Republiek van Suid-Afrika
  • 27 Junie - Die Internasionale regshof vel teen die VSA in Nicaragua vs. Verenigde State van Amerika
  • 8 Julie - Suid-Afrika se Swart Federasie van Kamers van Koophandel (Nafcoc) besluit om die internasionale disinvesteringsveldtog teen die land te steun
  • 16 Julie - Die Suid-Afrikaanse straalvegter Cheetah word bekend gestel
  • 21 Julie - Die tweede ontmoeting tussen Staatspresident Pieter Willem Botha en aartsbiskop Desmond Tutu vind in Pretoria plaas.
  • 24 Julie - Die Statebondspele begin in die Skotse hoofstad Edinburgh. Weens die weiering van die Verenigde Koninkryk se Eerste Minister Margaret Thatcher om sanksies teen Suid-Afrika in te stel, boikot 32 van die 58 Statebondlede die spele
  • 29 Julie - Suid-Afrika is die hoofbesprekingspunt by die OAE-beraad, wat in Addid Abeba (Ethiopië) begin. - Nadat President Machel sedert die onafhanklikwording van Mosambiek in 1975 sowel as president asook as eerste minister gefungeer het, word Mario da Graca Machungo as die land se eerste premier ingehuldig
  • 2 Augustus - Vier mense sterf ná 'n bomontploffing in 'n slaghuis in Walvisbaai
  • 17 Augustus - Twee landmynontploffings in die Nelspruit-omgewing eis ses menselewens
  • 7 September - Die Anglikaanse aartsbiskop Desmond Tutu word in Kaapstad ingehuldig
  • 8 September - Die ANC se kantore in Stockholm word deur 'n bomontploffing beskadig
  • 30 September - Die Amerikaanse president Ronald Reagan benoem die eerste Swart ambassadeur van die VSA in Suid-Afrika, E.J. Perkins
  • 11 November - Onthulling van die Delvillebos-museum in Frankryk

[wysig] Geboortes

[wysig] Sterftes

Ander tale


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -