1991
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
1991 |
◄ | 19de eeu | ◄ 20ste eeu ► | 21ste eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1986 | 1987 | 1988 | 1989 | 1990 | ◄ 1991 ► | 1992 | 1993 | 1994 | 1995 | 1996 | ► | ► ► |
[wysig] Gebeure
- 27 Junie Slovenië word deur Joego-Slawiese magte aangeval.
- 25 Desember - Mikhail Gorbachev bedank as president van die Soviëtunie.
- 18 Desember - Mangosuthu Buthelezi, leier van die Inkatha Vryheidsparty, onttrek aan die onderhandelinge om 'n einde te bring aan Apartheid.
- 20 Desember - Die Suid-Afrikaanse regering, die African National Congress en ander partye begin samesprekings aangaande die herskryf van die grondwet.