Gebruiker:EivindJ
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Wikipedia:Babel | ||
---|---|---|
|
||
|
||
|
||
|
Ek is Eivind, 'n jong Noorse seun, en ek is baie lief vir Suid-Afrika, son en sonbrille. Ek gaan oor ses maande (op 19 Augustus, om presies te wees) na Suid-Afrika, en ek leer Afrikaans aan so dat ek met my goeie vriende in Suid-Afrika kan kommunikeer. Hulle het al in Noorweë gebly, en ek het Afrikaans van hulle geleer. Ek is natuurlik baie dankbaar vir hulle! My Afrikaans is nog nie perfek nie, ek is jammer...
Ek bly tans in Drammen, 'n dorp in Noorweë - dit is 'n baie lekker dorp!
Ek is 'n admin van die Noorse Wikipedia en Noorse Wiktionary.
Besoek my asseblief Noorse gebruiker blad!
[wysig] Vertaal
Ek is nog besig om die volgende Afrikaanse artikels in Noors te vertaal: