25 Desember
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 800 - Pous Leo III kroon Karel die Grote as keiser, 'n titel wat nie in die die Weste gebruik is sedert die troonafstand van Romulus Augustulus in 476 nie.
- 875 - Pous Johannes VIII kroon Karel die Kale tot keiser van die Heilige Romeinse Ryk.
- 967 - Pous Johannes XIII kroon Otto II tot medekeiser.
- 968 - Pous Johannes XIII wy Adelbert as die eerste aartsbiskop van Magdeburg.
- 1497 - Vasco da Gama ontdek Durban se natuurlike hawe.
- 1776 - George Washington oorkruis die Delawarerivier en oorwin die Hesse by Trenton.
- 1868 - Die Republiek van Ezo word gestig in Hokkaido deur rebelle getrou aan die onttroonde Tokugawa shogunaat.
- 1991 - Mikhail Gorbachev bedank as president van die Soviëtunie.
[wysig] Geboortes
- 1709 - Julien Offray de Lamettrie, Franse arts en filosoof († 11 November 1751)
- 1802 - Richard Parkes Bonington, skilder († 28 September 1828)
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
12-23 | 12-24 | 12-25 | 12-26 | 12-27 |