1987
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
1987 |
◄ | 19de eeu | ◄ 20ste eeu ► | 21ste eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1982 | 1983 | 1984 | 1985 | 1986 | ◄ 1987 ► | 1988 | 1989 | 1990 | 1991 | 1992 | ► | ► ► |
[wysig] Gebeure
- 19 April - The Simpsons word vir die eerste keer uitgesaai op The Tracey Ullman Show.
- 20 Mei - Vier polisiemanne sterf en talle mense word beseer nadat twee motorbomme buite die Johannesburgse Landdroshof ontplof het.
- 21 Mei - Die ANC ontken net soos die PAC enige verantwoordelikheid vir die motorbomontploffings in Johannesburg.
- 28 Mei - Die ANC erken dat hy gelieg het oor die ontploffings in Johannesburg en dat hulle sy werk was.
- 22 Julie - Die eerste onderneming in swart besit, Lebowa Bakkerye, word op die Johannesburgse Effektebeurs (JEB) genoteer.
- 31 Augustus - 62 mynwerkers sterf in 'n ontploffing in die Sint Helena-goudmyn naby Welkom in die Vrystaat.
- 5 November - Apartheid: Govan Mbeki word vrygelaat nadat hy 24 jaar op Robbeneiland gevangenis deurgebring het. Hy is voorheen lewenslange tronkstraf opgelê vir hoogverraad.
- 27 November - Die Helderberg, 'n Boeing 747-makrostraler van die Suid-Afrikaanse Lugdiens, stort naby die eiland Mauritius in die see nadat 'n brand in sy vragruim uitgebreek het. 159 passasiers en bemanningslede sterf in die ramp.