22 Julie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Jun - Jul - Aug | |||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa | |
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | |
8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | |
15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | |
22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 | |
29 | 30 | 31 | |||||
2007 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 260 Pous Dionisius volg Pous Sixtus II op.
- 1822 – Gregor Mendel, Ontdekker van die Grondslag van die Genetika, word gebore.
- 1933 - Wiley Post word die eerte vlieënier om alleen met 'n vastevlerkvliegtuig alleen om die wêreld te vlieg.
- 1946 - 'n Irgun bom vernietig die hoofkantoor van die Britse administrasie van Israel by die King David Hotel in Jerusalem, met 90 sterftes tot gevolg.
- 1950 – Die Belgiese Koning Leopold III. keer te midde van betogings uit Ballingskap terug om weer die troon te bestyg.
- 1991 - Die Reeksmoordenaar, Jeffrey Dahmer, word in hegtenis geneem nadat oorblyfsels van 11 mans en seuns in sy woonstel gevind is.
- 1994 – Die laaste stukke van die komeet Shoemaker-Levy 9 tref Jupiter.
- 2003 - VSA magte val 'n kamp in Mosul, Irak aan en dood Saddam Hoessein se seuns Uday en Qusay.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
- Pi Benaderingsdag
- Feesdag van Maria Magdalena.
07-20 | 07-21 | 07-22 | 07-23 | 07-24 |