31 Julie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Jun - Jul - Aug | |||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa | |
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | |
8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | |
15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | |
22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 | |
29 | 30 | 31 | |||||
2007 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 432 - Pous Sixtus III volg Pous Celestinus I op.
- 1667 - Die Verdrag van Breda beëindig die Tweede Engels-Nederlandse Oorlog.
- 1826 – In Valencia word die laaste "Ketter" teen die Rooms-Katolieke geloof onder die Inkwisisie tereggestel.
- 1917 – Die slag van Passchendaele begin aan die Westerlike Front in die Eerste Wêreldoorlog.
- 1941 – Joodse volksmoord: Hermann Göring beveel SS generaal Reinhard Heydrich om 'n finale oplossing tot die Joodse kwessie te ontwikkel.
- 1971 - Apollo program: Die eerste Maankarretjie word tydens die Apollo 15 maansending gebruik.
- 1991 – Die VSA en die Sowjetunie teken 'n verdrag om opgehoopte kernwapenvoorrade met 'n derde te verminder.
[wysig] Geboortes
- 1974 - Emilia Fox, Britse Aktrise
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
- Feesdag van Sint Ignatius van Loyola
07-29 | 07-30 | 07-31 | 08-01 | 08-02 |