26 Julie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Jun - Jul - Aug | |||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa | |
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | |
8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | |
15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | |
22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 | |
29 | 30 | 31 | |||||
2007 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 1139 - Afonso die Oorwinnaar word die eerste koning van 'n onafhanklike Portugal.
- 1847 - Liberië, word die eerste onafhanklike republiek in Afrika.
- 1887 - L. L. Zamenhof publiseer Dr. Esperanto se Internasionale Taal.
- 1945 – Churchill verloor die Britse verkiesing en die Arbeidersparty verkry vir die eerste keer in die geskiedenis 'n meerderheid.
- 1894 – Gebore: Aldous Huxley, die skrywer van Brave New World.
- 1915 - Die eerste uitgawe van Die Burger verskyn.
- 1950 - Die NG gemeente Chingola stig af van NG gemeente Mufulira
- 1952 - Eva Peron, vrou van die president van Argentinië sterf op 33-jarige ouderdom aan kanker.
- 1953 - Fidel Castro lei 'n onsuksesvolle aanval op die Moncada Barakke en begin daarmee die Kubaanse Rewolusie.
- 1956 – Egipte nasionaliseer die Suez-kanaal om die Aswandam te bevonds.
- 1975 - Die Progressiewe Party smelt saam met die Reformiste Party om die Progressiewe Reformiste Party te vorm.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
07-24 | 07-25 | 07-26 | 07-27 | 07-28 |