1975
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
1975 |
◄ | 19de eeu | ◄ 20ste eeu ► | 21ste eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1970 | 1971 | 1972 | 1973 | 1974 | ◄ 1975 ► | 1976 | 1977 | 1978 | 1979 | 1980 | ► | ► ► |
[wysig] Gebeure
- Die Eerste Minister van Suid-Afrika, Balthazar Johannes Vorster, bring 'n staatsbesoek aan Paraguay en Uruguay
- Angola word onafhanklik
- Die Khmer Rouge neem Kambodja oor.
- 04-21 Die president van Suid Viëtnam, Nguyen Van Thieu, vlug uit Saigon, terwyl Xuan Loc val tydens die Viëtnam oorlog.
- 04-24 Die Baader-Meinhof bende blaas die Wes-Duitse ambassade in Stockholm op.
- 13 Februarie 'n Brand breek uit in die "World Trade Centre" in New York, Amerika
- 1 Maart Kleur televisie uitsendings begin in Australië.
- 8 Maart Die Verenigde nasies (VN) proklameer Internasionale Vrouedag.
- 5 Mei Die Busch Gardens Williamsburg theme park open in Virginia Amerika.
- 16 Mei Junko Tabei is die eerste vrou om die piek van Mount Everest te bereik.
- 25 Junie Mosambiek kry sy onafhanlikheid van Portugal.
- 6 Julie Die Comoros kry sy onafhanklikheid van Frankryk.
- 29 Desember Daar is 'n bom ontploffing op die LaGuardia Lughawe, 11 mense sterf.
[wysig] Geboortes
- 20 September - Juan Pablo Montoya Roldán, Kolombiaanse renjaer.
[wysig] Sterftes
- 5 April - Chiang Kai-shek, President van die Republiek van Sjina, (Taiwan)
- 4 Desember - Hannah Arendt, Joods-Amerikaanse politieke teoretikus van Duitse afkoms (* 1906)