Paraguay
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
República del Paraguay Tetã Paraguái Republiek van Paraguay
|
||||||
---|---|---|---|---|---|---|
|
||||||
Leuse Paz y justicia Sjabloon:Es icon "Peace and justice" |
||||||
Volkslied Paraguayos, República o Muerte Sjabloon:Es icon |
||||||
Hoofstad (en grootskeeps stad) |
Asunción 25°16′S 57°40′W |
|||||
Amptelike tale | Spaans, Guaraní[1] | |||||
Demon | Paraguayan | |||||
Regering | Constitutional presidential republic | |||||
- | President | Nicanor Duarte | ||||
- | President-elect | Fernando Lugo | ||||
Independence | from Spain | |||||
- | Declared | May 14 1811 | ||||
Oppervlakte | ||||||
- | Totaal | 406 752 km² (59th) 157 048 sq mi |
||||
- | Water (%) | 2.3 | ||||
Populasie | ||||||
- | July 2005 estimate | 6,158,000 (101st) | ||||
- | digtheid | 15/km² (192nd) 39/sq mi |
||||
GDP (PPP) | 2005 estimaat | |||||
- | Totaal | $28.342 billion (96th) | ||||
- | Per kapita | $4,555 (107th) | ||||
GDP (nominaal) | 2007 (IMF) estimate | |||||
- | Totaal | $10.9 billion (111th) | ||||
- | Per kapita | $1,802 (116th) | ||||
GiniSjabloon:H:title (2002) | 57.8 (high) | |||||
MOI (2007) | Sjabloon:Decrease 0.755 (medium) (95th) | |||||
Valuta | Guaraní (PYG ) |
|||||
Tydsone | (GUT-4) | |||||
- | Summer (DST) | (GUT-3) | ||||
Internet TLD | .py | |||||
Skakelkode | +595 |
Paraguay is 'n land in sentraal Suid-Amerika. Dit grens in die noorde aan Bolivia, in die ooste aan Brasilië en in die suide en weste aan Argentinië. Die naam van die land beteken "water wat na die oseaan vloei" en is afgelei van die Guarianiaanse woord pará (oseaan), gua (na) en y (water). Die hoofstad is Asunción en die geldeenheid die guarani. Die amptelike taal is, soos in meeste Suid-Amerikaanse lande, Spaans.
[wysig] Geskiedenis
Die eerste Europeërs het in die 16de eeu in Paraguay aangekom en die hoofstad, Asunción, in 1537 gestig. Die stad was berug vir 'n wilde naglewe en florerende prostitusie. Paraguay het op 14 Mei 1811 as 'n onafhanklike staat ontstaan. Tydens die Drievoudige Alliansieoorlog (1856 - 1870) verloor Paraguay tweederdes van sy manlike bevolking en 'n groot deel van sy grondgebied. Vervolgens het die ekonomie vir amper 'n halfeeu gestagneer. Tussen 1954 en 1989 was die land deur 'n diktator, Alfredo Stroessner, geregeer. Sedertdien word daar egter redelike vrye presidentsverkiesings gehou.
[wysig] Geografie
Paraguay is een van die min lande in die wêreld sonder 'n kuslyn en is nog boonop baie plat ook. Die hoogste berg is Cerro Perro (842m) en die laagste punt is op 46m waar die Rio Paraguay en die Paraná (albei riviere) bymekaarkom.
[wysig] Bron(ne)
Nederlandse Wikipedia.