Suid-Amerika
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Suid-Amerika is 'n kontinent met meeste van sy gebied in die Suidelike halfrond. Dit lê tussen die Stille Oseaan en die Atlantiese Oseaan. Die Andesgebergtes loop langs die westekant van die kontinent. Die gebied oos van die Andes is hoofsaaklik tropiese reenwoud, die Amasonerivierkom.
[wysig] Lande in Suid-Amerika
- Argentinië
- Bolivia
- Brasilië
- Chile
- Colombia
- Ecuador
- Falkland-eilande
- Frans-Guyana
- Paraguay
- Peru
- Suriname
- Uruguay
- Venezuela
Links in English
Kontinente van die wêreld | ||||||||||||||||||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|
||||||||||||||||||||||||||||
Afrika-Eurasië |
Amerikas |
Eurasië |
Oseanië |
|||||||||||||||||||||||||
|
||||||||||||||||||||||||||||
Afrika |
Antarktika |
Asië |
Australië |
Europa |
Noord-Amerika |
Suid-Amerika |
||||||||||||||||||||||
|
||||||||||||||||||||||||||||
Geologiese superkontinente : Gondwana · Laurasië · Pangaea · Rodinia | ||||||||||||||||||||||||||||
|