1972
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
1972 |
◄ | 19de eeu | ◄ 20ste eeu ► | 21ste eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1967 | 1968 | 1969 | 1970 | 1971 | ◄ 1972 ► | 1973 | 1974 | 1975 | 1976 | 1977 | ► | ► ► |
[wysig] Gebeure
- 20 April Apollo 16 land op die maan.
- 11 Desember - Amerikaanse ruimtevaarders land met Apollo 17 op die maan en begin verken die maanoppervlak.
- 17 Desember - Die Amerikaanse ruimtevaarders styg op en verlaat die maan met Apollo 17. Dit bring tot 'n einde die maanverkenningsprogram van die Verenigde State.
- 18 Desember - Die Verenigde State begin die swaarste bombardering van Noord-Viëtnam tydens die Viëtnamoorlog. Die bombardering kom 12 dae later tot 'n einde.
[wysig] Geboortes
- 20 April - Wouter Van Bellingen, Vlaamse politikus
- 8 September - Os du Randt, springbokrugbyspeler
- 24 September - Pierre Amine Gemayel, Libanese politikus († 2006)
[wysig] Sterftes
- 1 Januarie Maurice Chevalier, akteur (1888-09-12/).