1969
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
1969 |
◄ | 19de eeu | ◄ 20ste eeu ► | 21ste eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1964 | 1965 | 1966 | 1967 | 1968 | ◄ 1969 ► | 1970 | 1971 | 1972 | 1973 | 1974 | ► | ► ► |
[wysig] Gebeure
- Sirhan Sirhan word gevonnis vir die sluipmoord op Robert F. Kennedy.
- Tsjeggo-Slowaakse kommuniste party voorsitter Alexander Dubcek word ontslaan.
- 17 Desember - Die Amerikaanse Lugmag kondig aan dat sy vlieënde-pieringondersoeke geen getuienis ontbloot het oor die bestaan van 'n buite-aardse ruimtetuig nie.
- 18 Desember - Die Britse parlement skaf die doodstraf af vir moord.