1970
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
1970 |
◄ | 19de eeu | ◄ 20ste eeu ► | 21ste eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1965 | 1966 | 1967 | 1968 | 1969 | ◄ 1970 ► | 1971 | 1972 | 1973 | 1974 | 1975 | ► | ► ► |
[wysig] Gebeure
- 2 April - Qatar word onafhanklik van die Verenigde Koninkryk.
- 11 April - Die ruimtetuig Apollo 13 word gelanseer.
- 17 April - Die ruimtetuig Apollo 13 keer veilig terug.
- 22 April - Die eerste Aarde-dag word gevier.
- 24 April - Gambië word 'n republiek.
- 4 Junie - Tonga word onafhanklik binne die Britse Gemenebes.
- 18 Desember - Egskeidingswetgewing kom tot stand ten spyte van teenkanting deur die Rooms-Katolieke Kerk.
- Benoit Mandelbrot speel 'n sleutelrol in die ontwikkeling van chaosteorie deur die konsep van fraktaalmeetkunde bekend te stel.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
- 2 Februarie - Bertrand Russell, Britse filosoof.
- 21 Junie - Sukarno, Eerste president van Indonesië.
- 14 September - Rudolf Carnap, Duitse filosoof.