1960
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
1960 |
◄ | 19de eeu | ◄ 20ste eeu ► | 21ste eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1955 | 1956 | 1957 | 1958 | 1959 | ◄ 1960 ► | 1961 | 1962 | 1963 | 1964 | 1965 | ► | ► ► |
[wysig] Gebeure
- 1 Januarie - Kameroen word onafhanklik
- 7 Januarie - Die Hirfanlidam in Turkye, die grootste nog in Europa, word ingewy
- 29 Februarie - 'n Aardbewing verwoes die Marokkaanse stad Agadir
- 17 Maart - Die Suid-Afrikaanse Polisie skiet tientalle mense in Sharpeville
- 23 Maart - Mnr. Kroesjtsjef besoek die Franse hoofstad Parys
- 21 April - Brasília, die nuwe hoofstad van Brasilië, word amptelik ingewy
- 27 April - Togo word onafhanklik
- 21 Mei - 'n Aardbewing verwoes groot dele van Chile
- 30 Junie - Belgies-Kongo, verkry se onafhankelikheid.
- 12 Julie - Frans-Kongo, Tsjad en die Sentraal-Afrikaanse Republiek word onafhanklik
- 2 Augustus - Rawalpindi vervang Karatsji as die hoofstad van Pakistan
- 8 Augustus - Militêre statsgreep in Laos
- 15 Desember - Huwelik van Koning Boudewyn van België
- Switserland word lid van die Europese Vryehandelsooreenkoms.
[wysig] Geboortes
- 19 Februarie - Prins Andrew van Engeland
- 27 Maart - Johannes Kerkorrel, Afrikaanse musikant
[wysig] Sterftes
- 4 Januarie - Albert Camus, Franse skrywer
- 30 Mei - Boris Pasternak, Russiese skrywer