19 Februarie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
19 Februarie is die 50ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 315 dae in die res van die jaar (316 in skrikkeljare).
<< | Februarie 2008 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | |||||
3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 | 9 |
10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 | 16 |
17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 | 23 |
24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 | |
Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 197 - Keiser Septimius Severus verslaan Clodius Albinus by Lugdunum (Lyon).
- 607 - Pous Bonifatius III volg Pous Sabinianus op.