vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
12 Februarie is die 43ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 322 dae in die res van die jaar (323 in skrikkeljare).
- 1689 - Die Convention Parliament word byeengeroep om te bepaal of Jakobus II, die laaste Katolieke koning van Engeland, afstand gedoen het van die troon voor hy in 1688 na Frankryk gevlug het.
- 1818 – Onder leiding van generaal Bernardo O'Higgins, verklaar Chile formeel onafhanklikheid van Spanje.
- 1880 - Ermelo, Mpumalanga word tot landdrosdistrik verklaar.
- 1912 - Xuantong, keiser van die Manchu Qing dinastie, die laaste keiser van Sjina, abdikeer.
- 2001 - NEAR Shoemaker land op Eros, die eerste ruimtetuig om op 'n asteroïde te land.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings en waarnemingsdae