vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
13 Februarie is die 44ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 321 dae in die res van die jaar (322 in skrikkeljare).
- 1689 - Glorious Revolution: In plaas daarvan dat James Francis Edward Stuart die Prins van Wallis die troon bestyg, word sy suster Mary en haar man William as medeheersers van Engeland verklaar.
- 1880 - Thomas Edison neem die Edison Effek waar wat later die grondslag vorm vir John Ambrose Fleming se vakuumbuis diodes.
- 1881 - Hubertine Auclert, 'n leidende Franse suffragette in Parys, begin die feministe koerant La Citoyenne.
- 1984 - Konstantin Chernenko volg die ontslape Yuri Andropov op as Algemene Sekretaris van die Kommuniste Party van die Sowjetunie.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings en waarnemingsdae