1881
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
[wysig] Gebeure
- 28 Januarie - Slag van Laingsnek. Boere onder genl. Piet Joubert verslaan die Britse magte van genl. Sir George Colley.
- 27 Februarie - Slag van Majuba. Boere onder genl. Piet Joubert verslaan die Britse magte van genl. Sir George Colley. Colley sterf tydens die veldslag.
- 12 Mei. In Utrecht (Nederland) word die Nederlandsch-Zuid-Afrikaansche Vereeniging opgerig.
- Henry James publiseer sy langverhaal Portrait of a Lady, volgens Amazon se verkoopsgetalle sy mees gewilde langverhaal.
[wysig] Geboortes
- 22 April - Aleksandr Fjodorowitsj Kerenski. Russies burgerlik politikus.
[wysig] Sterftes
Dae | Eeue | Geskiedenis
18de eeu | 19de eeu | 20ste eeu |
1878 | 1879 | 1880 | 1881 | 1882 | 1883 | 1884 |