1882
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
[wysig] Gebeure
- Die Duitse dokter Heinrich Hermann Robert Koch ontdek die teringbakterie
- 19 November - Dr. Dardo Rocha stig die stad La Plata (Argentinië)
[wysig] Geboortes
- 2 Februarie - James Joyce, Ierse skrywer en digter.
[wysig] Sterftes
- 19 April - Charles Darwin, Britse natuurkundige.
- 30 Januarie - Franklin D. Roosevelt, Amerikaanse president
Dae | eeue | Geskiedenis
18de eeu | 19de eeu | 20ste eeu |
1879 | 1880 | 1881 | 1882 | 1883 | 1884 | 1885 |