1884
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
[wysig] Gebeure
- 7 Augustus - Die Duitse Ryk stuur die oorlogskepe Leipzig en Elisabeth na die Angra Pequenabaai in Suidwes-Afrika (Namibië) en neem die kolonie in besit
- Die eerste Duitse televisiepatent word aan die Berlynse student Paul Nipkow, uitvinder van die "Nipkow-skyf", verleen.
- Henry James publiseer sy nie-fiksie opstel The Art of Fiction.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
Dae | Eeue | Geskiedenis
18de eeu | 19de eeu | 20ste eeu |
1881 | 1882 | 1883 | 1884 | 1885 | 1886 | 1887 |