7 Augustus
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 767 - Pous Stefanus III volg Pous Paulus I op.
- 1794 - Boere in Pennsilvanië rebelleer teen federale belasting op drank, en begin die Whiskeyrebellie.
- 1927 - Die Vredebrug tussen Fort Erie, Ontario en Buffalo, New York word in gebruik geneem.
- 1972 - Ugandese leier Idi Amin gee Asiate 90 dae om die land te verlaat.
- 1998 - Bomaanvalle op die VSA se ambassades in Dar es Salaam en Nairobi dood 224 en beseer meer as 4 500 mense.
- 1987 - 'n Amerikaanse vrou word die eerste persoon om oor die Beringstraat van die VSA na die Sowjet-Unie te swem.
- 2003 - Amrozi bin Nurhasyim word skuldig bevind aan die bomaanval op 'n nagklub in Bali in 2002 waarin 190 mense gesterf het.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
- 2000 Tolla van der merwe, storie verteller
[wysig] Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
- Feesdag van Pous Sixtus II in die Rooms-Katolieke Kerk.
- Onafhanklikheidsdag in die Ivoorkus (1960)
08-05 | 08-06 | 08-07 | 08-08 | 08-09 |