1998
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
1998 |
◄ | 19de eeu | ◄ 20ste eeu ► | 21ste eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1993 | 1994 | 1995 | 1996 | 1997 | ◄ 1998 ► | 1999 | 2000 | 2001 | 2002 | 2003 | ► | ► ► |
[wysig] Gebeure
- 5 Januarie - 'n Swaar ysreën tref die oostelike dele van Kanada en die Verenigde State en lei tot grootskaalse kragonderbrekings.
- 5 April - Die Akashi Kaikyo-brug, die grootse swaaibrug in die wêreld, wat Shikoku met Honshu verbind, word geopen.
- 10 April - Die Belfast-verdrag word geteken.
- 20 Desember - Nkem Chukwu van Houston in Texas word die eerste vrou om geboorte te skenk aan agt lewendige babas.