See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Gebruiker:Anrie - Wikipedia

Gebruiker:Anrie

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

593 Anrie is 'n Wikipedia-bydraer uit Nederland. Op die oomblik vertaal ek bladsye vanuit die Engelse Wikipedia (die Nederlandse Wikipedia help ook 'n bietjie hier en daar). Ek is 'n gewapen met 'n HAT en 'n Pharos tweetalige woordeboek. Ek probeer ook voortdurend bestaande artikels verbeter, wat beteken dat my lys van nuwe artikels nie so gereëld groei nie.

Ek is 'n administrateur en gebruikers kan my kontak met versoeke rakende tegniese hulp, ens. Indien daar opgemerk word dat ek onbeleefd teenoor ander gebruikers optree of dat 'n gebruiker voel dat ek misbruik van my voorregte as administrateur maak, is hulle welkom om my op my besprekingsblad te kontak.

Ek is ook 'n geregistreerde gebruiker by ander Wikipedias (sien kieslys links), asook by die Wikimedia Commons.

[wysig] Doelwitte

Ek probeer om op kernartikels soos Tweede Wêreldoorlog en William Shakespeare te konsentreer: ek glo dat hierdie onderwerpe die fondament van 'n goeie ensiklopedie vorm. Verder geniet ek dit om artikels te skep oor die vreemde dog wonderlike dinge wat op ons planeet voorkom, soos seelikkewane en die Welwitschia mirabilis.

[wysig] Opstelle

1.

Die nadeel van 'n "Billike gebruik"-beleid

2.

'n Kontrolelys van veranderlikes wat die effektiwiteit van artikels bepaal

[wysig] Gereedskap

[wysig] Infobokse

Jiddisj · Sjabloon:Planeet · Sjabloon:PlaneteSon

[wysig] Beelde

Prentelys · Kopieregetikette vir beelde · Beeldinligtingsjabloon · Sjabloon:Geen lisensie · Sjabloon:Geen bron · Sjabloon:Kopiereg · Sjabloon:Ligging

[wysig] Ander

[wysig] Taaklys

Artikels wat ek wil skep of uitbrei:

[wysig] Beeld vir die week

'n Modefoto uit 1947 geneem in die Weeki Wachee-rivier, Florida, deur Toni Frissell. Alhoewel haar werk ook die daaglikse samelewing en ander sosiale kwessies weerspieël het, word sy hoofsaaklik onthou vir haar modefoto's: sy was een van die eerste fotograwe wat modelle uit die studio geneem het en in die natuur geplaas het.

Foto-erkenning: Toni Frissell

[wysig] My bydraes

[wysig] Artikels

Artikels wat ek begin het, of waarby ek 'n aansienlike bydrae gelewer het. Artikels in skuinsdruk is oorspronklike artikels, terwyl die ander oorspronklik begn het as vertalings vanaf ander Wikipedias. Vetgedrukte artikels is kernartikels, terwyl 'n aandui dat 'n artikel voorbladstatus behaal het.


[wysig] Saadjies

Saadjies wat deur my geskep is - gewoonlik ter ondersteuning van een van die bogenoemde artikels. Soms sal ek ook 'n nuwe artikel wat slegs uit 'n sin of twee bestaan tot 'n volwaardige saadjie uitbrei, i.p.v. dit summier te verwyder. Skuinsgedrukte titels is oorspronklike saadjies, terwyl die res vanaf ander Wikipedias vertaal is.

A :: Abidjan :: Amandel :: Amandelmelk :: Antoniem :: Armia Krajowa :: Astrolabium :: B :: Blou Polisie :: Brood :: C :: Cebu Stad :: Ceres (dwergplaneet) :: Christopher Marlowe :: D :: Dawid Apfelbaum :: Dwergplaneet :: Dwight D. Eisenhower :: Eitemal :: Elizabeth I :: Epitaaf :: Enceladus (maan) :: Evangelie volgens Markus :: Ferdinand Magellan :: Ferdinand von Sammern-Frankenegg :: Fred Astaire :: Gasreus :: Graan :: Groente :: Gruppenführer :: Hamlet :: Handgeweer :: Jaap Marais :: Henryk Iwański :: Henry IV, Part 1 :: Henry V :: Hiroshima :: James I :: Joodse Ghetto Polisie :: Jürgen Stroop :: Kibboets :: King Lear :: Komedie :: Leonardo da Vinci :: Macbeth :: A Midsummer Night's Dream :: Mimas (maan) :: Modeontwerp :: Ordnungspolizei :: Othello :: Paasfees :: Państwowy Korpus Bezpieczeństwa  :: Pap :: Papegaaiduiker :: Ranger 4 :: Rewolwer :: Rhea (natuurlike satelliet) :: Roger Federer :: Ronald Reagan :: Salm :: Saturnus (mitologie) :: Sicherheitsdienst :: Sikloon :: Sonnet :: St. Paulus se katedraal :: Stratford-upon-Avon :: The Tempest :: Tethys (natuurlike satelliet) :: Tanganjika :: Thames-rivier :: Thomas Edison :: Thomas Kyd :: Toneelstuk :: Tragedie :: Troilus and Cressida :: Tweede Sjinees-Japanese Oorlog :: Venus Williams :: Verdrag van Versailles :: Warskou Opstand :: Wimbledon Kampioenskappe :: The Winter's Tale :: Zanzibar :: Żydowska Organizacja Bojowa :: Żydowski Zwiazek Wojskowy


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -