See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Draaijakkals - Wikipedia

Draaijakkals

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Draaijakkals
Bedreigingstatus: Veilig
Tydperk: {{{fossil_range}}}

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: {{{domain}}}
Superkoninkryk: {{{superregnum}}}
Koninkryk: Animalia
Subkoninkryk: {{{subregnum}}}
Superdivisie: {{{superdivisio}}}
Superphylum: {{{superphylum}}}
Divisie: {{{divisio}}}
Phylum: Chordata
Subdivisie: {{{subdivisio}}}
Subphylum: {{{subphylum}}}
Infraphylum: {{{infraphylum}}}
Mikrophylum: {{{microphylum}}}
Nanophylum: {{{nanophylum}}}
Superklas: {{{superclassis}}}
Klas: Mammalia
Subklas: {{{subclassis}}}
Infraklas: {{{infraclassis}}}
Superorde: {{{superordo}}}
Orde: Carnivora
Suborde: {{{subordo}}}
Infraorder: {{{infraordo}}}
Superfamilie: {{{superfamilia}}}
Familie: Canidae
Subfamilie: Caninae
Superstam: {{{supertribus}}}
Stam: {{{tribus}}}
Substam: {{{subtribus}}}
Genus: Otocyon
Müller, 1835
Subgenus: {{{subgenus}}}
Seksie: {{{sectio}}}
Reeks: {{{series}}}
Spesie: O. megalotis
Subspesie: {{{subspecies}}}
[[{{{diversity_link}}}|Verskeidenheid]]
{{{diversity}}}
Binomiale naam
Otocyon megalotis
(Desmarest, 1822)
Trinomiale naam
{{{trinomial}}}
Tipe Spesies
{{{type_species}}}
{{{subdivision_ranks}}}
{{{subdivision}}}
[[Image:{{{range_map}}}|{{{range_map_width}}}|]]
Sinonieme
{{{synonyms}}}

Die draaijakkals (Otocyon megalotis), ook bekend as die bakoorjakkals (vanweë sy groot ore), is 'n klein, skadelose dier wat in Oos- en Suid-Afrika voorkom. Dit is die enigste spesie in die genus Otocyon. Die naam "draaijakkels" dui op die dier se gewoonte om op sy spoor terug te draai. As gevolg van die draaijakkels se gebit, word dit soms ook as 'n selfstandige subfamilie beskou (Otocyoninae).

Draaijakkalse het 'n grysbruin pels en groot, breë ore wat binne-in wit is. 'n Gemiddelde volwasse draaijakkals het 'n massa van 5 kg, 'n lengte van ± 80 cm en 'n hoogte van ± 35 cm. Sy ore is ongeveer 13 cm lank en goed ontwikkel is om by die woestynklimaat aan te pas. Die oppervlak van die ore is goed beaar en bevorder die verwerking van oortollige hitte.

Twee draaijakkalse in die veld.
Twee draaijakkalse in die veld.

Draaijakkalse lewe van insekte en ander goggas, muise en ander knaagdiere en wilde vrugte. Hulle sal ook soms klein voëltjies vang of voëleiers eet. Sy gebit lyk ook meer op dié van 'n inseketer as dié van 'n roofdier. Draaijakkelse het tussen 40 en 46 relatief klein tande.

Hulle kom in droë streke voor en is meestal snags aktief. Draaijakkalse woon alleen, in pare (met hulle kleintjies) of selfs in klein groepe. Die wyfie is vir 3 maande dragtig en skenk telkens aan 3 tot 5 kleintjies geboorte. Beide ouers help om die kleintjies groot te maak.

[wysig] Subspesies

[wysig] Bronnelys

  • Soogdiere van die Krugerwildtuin en ander Nasionale Parke (1979). Saamgestel deur Die Nasionale Parkeraad. 'n Publikasie van die Raad van Kuratore vir Nasionale Parke van die Republiek van Suid-Afrika. ISBN 0 86953 027 5.
  • Clark, H.O., Jr. 2005. Otocyon megalotis. Mammalian Species. 766:1-5.
  • Nel & Maas (2004): Otocyon megalotis by die IUCN se Red List vir bedreigde spesies.
  • Hondagtiges in Wêreldspektrum, volume 11. 1983 Ensiklopedie Afrikana: (EDMS) BPK.
  • Vosse in Wêreldspektrum, volume 29. 1983 Ensiklopedie Afrikana: (EDMS) BPK.


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -