See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Ethiopië - Wikipedia

Ethiopië

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Inhoud

[wysig] Aardrykskunde

Kaart van Ethiopië
Kaart van Ethiopië

Oppervlakte: totaal: 1 127 127 vk km. land: 1 119 683 vk km. water: 7 444 vk km. Klimaat: tropiese moeson met wye tipografies meegebringde verskeidenheid. Terrein: hoë plato met sentrale bergreeks geskei deur Grootskeurvallei. Natuurlike hulpbronne: klein reserwes goud, platinum, koper, potas, aardgas, waterkrag.

[wysig] Mense

Bevolking: 67,851,281 nota: skattings vir dié land hou uitdruklik rekening met die uitwerking van ekstra sterftes weens vigs; dít kan 'n laer lewensverwagting meebring, meer suigelingsterftes en hoër sterftesyfers, laer bevolkings- en groeikoerse, en veranderinge in die verspreiding van die bevolking deur ouderdom en geslag as wat andersins verwag sou gewees het (Julie 2004-skatting). Nasionaliteit: naamwoord: Ethiopiër(s). byvoeglik: Ethiopies. Etniese groepe: Oromo 40%, Amhara en Tigre 32%, Sidamo 9%, Shankella 6%, Somali 6%, Afar 4%, Gurage 2%, ander 1%. Godsdienste: Moslem 45% - 50%, Ethiopies-Ortodoks 35% - 40%, animiste 12%, ander 3% - 8%. Tale: Amharic, Tigrinya, Orominga, Guaraginga, Somali, Arabies, ander plaaslike tale, Engels (belangrikste vreemde taal wat in skole onderrig word).

[wysig] Regering

Landnaam: konvensionele lang vorm: Federale Demokratiese Republiek van Ethiopië. konvensionele kort vorm: Ethiopië. Regeringsvorm: bondsrepubliek. Hoofstad: Addis Abeba. Onafhanklik: oudste onafhanklike land in Afrika en een van die oudste ter wêreld - minstens 2 000 jaar. Grondwet: bekragtig in Desember 1994; van krag op 22 Augustus 1995. Regstelsel: tans oorgangsmengsel van nasionale en streekhowe.

[wysig] Ekonomie

BBP: koopkragpariteit - $46.81-miljard (2003-skatting). BBP - per kop: koopkragpariteit - $700 (2003-skatting). Nywerhede: voedselverwerking, drinkgoed, tekstielstof, chemikalieë, metaalverwerking, sement. Geldeenheid: 1 birr (Br) = 100 sent.


 
Lande in Afrika

Algerië | Angola | Benin | Botswana | Burkina Faso | Burundi | Comore-eilande | Demokratiese Republiek van die Kongo | Djiboeti | Egipte | Ekwatoriaal-Guinee | Eritrea | Ethiopië | Gaboen | Gambië | Ghana | Guinee | Guinee-Bissau | Ivoorkus | Kaap Verde | Kameroen | Kenia | Lesotho | Liberië | Libië | Madagaskar | Malawi | Mali | Mauritanië | Mauritius | Marokko | Mosambiek | Namibië | Niger | Nigerië | Republiek van die Kongo | Rwanda | São Tomé en Principe | Senegal | Sentraal-Afrikaanse Republiek | Seychelle | Sierra Leone | Soedan | Somalië | Suid-Afrika | Swaziland | Tanzanië | Togo | Tsjad | Tunisië | Uganda | Wes-Sahara | Zambië | Zimbabwe

Afhanklike gebiede: Brits: Britse Indiese Oseaan Gebied - Sint Helena en afhanklikhede| Portugees: Madeiraeilande |

Spaans: Kanariese-eilande - Ceuta en Melilla | Frans: Mayotte - Réunion

Ander tale


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -