Spanje
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Reino de España |
|
(Vlag) |
(Wapen) |
Volkslied: Marcha Real |
|
Amptelike taal | Spaans - Katalaans - Baskies - Galicies (Galisies) |
Hoofstad | Madrid |
Regeringstelsel | Monargie |
Religie | Rooms-Katoliek |
Oppervlakte – % water |
504 782 km² 1.04% |
Bevolking – Digtheid: |
45 116 894 88,5/km² |
Geldeenheid | Euro (EUR) |
Tydsone | UTC +1 |
Nasionale feesdag | 12 Oktober |
Web | Kode | Tel. | .es | ESP | 34 |
Die Koninkryk van Spanje (Spaans Reino de España, Katalaans Regne d'Espanya, Baskies Espainiako Erresuma, Galicies Reino de España) is 'n land aan die suidweste van Europa. Dit deel die Iberiese skiereiland met Portugal en Gibraltar. In die noorde word Spanje begrens deur Frankryk en die landjie Andorra. Spanje is sedert 1986 'n lid van die Europese Unie.
|
|
---|---|
België | Bulgarye | Ciprus | Denemarke | Duitsland | Estland | Finland | Frankryk | Griekeland | Hongarye | Ierland | Italië | Letland | Litaue | Luxemburg | Malta | Nederland | Oostenryk | Pole | Portugal | Roemenië | Slowakye | Slowenië | Spanje | Swede | Tsjeggië | Verenigde Koninkryk |