Κυπριακή Δημοκρατία
Kypriakí Dhimokratía (Grieks)
Kıbrıs Cumhuriyeti (Turks)
|
|
Vlag |
Wapen |
|
Nasionale leuse: Geen |
Volkslied: Ymnos pros tin Eleutherian 1 |
|
Hoofstad |
Nicosia (pop. 200 686)
35°08′N 33°28′E |
Grootste stad |
Nicosia |
Amptelike tale |
Grieks en Turks |
Regering
|
Republiek
Tassos Papadopoulos 2 |
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
Verklaar
Erken
|
Van die VK
16 Augustus 1960
16 August 1960 3 |
Oppervlakte
- Totaal
- Water (%) |
9 250 4 km2 (161ste)
|
Bevolking
- 2005 skatting
- Digtheid |
780 133 5 (111)
84 / km2 |
BBP (KKP)
- Totaal
- Per capita |
n/a skatting
$ 16 745 (n/a)
$ 20 669(n/a)
|
Geldeenheid |
Ciprus Pond (CYP ) |
Tydsone
- Somertyd |
EET (UTC+2)
EEST (UTC+3) |
Internet-TLD |
.cy |
Skakelkode |
+357 7 |
1. "Ymnos pros tin Eleutherian" is ook die nasionale volkslied van Griekeland.
2. Die noorde het 'n aparte president van die Turkse Republiek van Noord-Ciprus
3. Word nie deur Turkye erken nie. Turkye is die enigste land ter wêreld wat die Turkse Republiek van Noord-Ciprus erken.
4. Waarvan 5 895 km² in die suide en 3 355 km² in die noorde is
5. Sluit nie 323 657 inwoners in die noorde in nie
6. Sluit nie inwoners van die Turkse Republiek van Noord-Ciprus in nie
7. +90-392 (' Turkse skakelkode) word in die noorde gebruik. |
Die Republiek van Ciprus ook Siprus is geleë op die eiland, Ciprus in die noordooste van die Middellandse See, sowat 70 km suid van Turkye en 100 km wes van Sirië. Die hoofstad is Nicosia (Levkosía [Gr.] / Lefkoşa [Tr.]). Ander belangrike stede op die eiland is Limassol, Larnaca, Paphos, Famagusta en Kyrenia.
Die Turkse Republiek van Noord-Ciprus bestaan sedert 1974 in die noordelike deel van die eiland, maar dit word slegs deur Turkye erken.
[wysig] Sien ook
[wysig] Eksterne skakels
|