Libanon
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
الجمهورية اللبنانية Al-Jumhūrīyyah al-Lubnānīyyah Die Republiek van Libanon |
||||||
---|---|---|---|---|---|---|
|
||||||
Leuse كلنا للوطن للعلى للعلم (Arabic) |
||||||
Volkslied Kulluna lil-watan lil 'ula lil-'alam |
||||||
Hoofstad (en grootskeeps stad) |
Beirut 33°54′N 35°32′E |
|||||
Other common languages | ArabiesFrans, Engels, Armenian | |||||
Demon | Lebanese (Engels), Lubnani (Arabies), Libanais (Frans) | |||||
Regering | Republiek | |||||
- | President | Michel Suleiman | ||||
- | Prime Minister | Fouad Siniora | ||||
Independence | van Frakryk-administered League of Nations mandate | |||||
- | Declared | November 26, 1941 | ||||
- | Recognized | November 22, 1943 | ||||
Oppervlakte | ||||||
- | Totaal | 10 452 km² (166th) 4 035 sq mi |
||||
- | Water (%) | 1.6 | ||||
Populasie | ||||||
- | February 2008 estimate | 4,196,453 (125th) | ||||
- | digtheid | 358/km² (26th) 948/sq mi |
||||
GDP (PPP) | 2007 estimaat | |||||
- | Totaal | $41.96 billion (84rd) | ||||
- | Per kapita | $19,100 (42th) | ||||
MOI (2007) | 0.772 (medium) (88th) | |||||
Valuta | Lebanese Lira (LL) (LBP ) |
|||||
Tydsone | EET (GUT+2) | |||||
- | Summer (DST) | EEST (GUT+3) | ||||
Internet TLD | .lb | |||||
Skakelkode | +961 |
Libanon (Arabies: لبنان, Lubnān) amptelik die Republiek van Libanon is 'n klein, hoofsaaklik bergagtige land in die Midde-Ooste. Dit is geleë op die oostekant van die Middellandse See.
Libanon se mense het die meeste Westerse invloed teenoor ander Arabiese lande. Hulle word ook deur Sirië beïnvloed aangaande interne sake. Die Christendom is ook nog sterk in Libanon. In die sewentiger jare het Israeliese troepe die PLO troepe uit Libanon verdryf, omdat die PLO destyds Israel vanuit Libanon aangeval het.
Die Christendom van Libanon het in daardie tyd teen die Soennitiese Islamitiese PLO-groep geveg. Nadat die PLO-troepe uit Libanon verdryf is het die Druse- en Shia-groepe groter invloed oor die Libanon regering begin uitoefen.
Libanon het 'n soortgelyke geskiedenis as Sirië, in die opsig dat albei lande deur die Bisantynse en daarna die Mameloekiese Turkse ryk beheer is, soos Jordanië.
Libanon bevat ook Assiriërs, Kurde en Armeniërs, soos Sirië. Mense in Libanon is afstammelinge van Edomiete, Fenisiërs, Armeniërs en Koerde.
[wysig] Bronne
- IBM World Book, Nehemia.
Lande in Asië |
---|
Afghanistan - Armenië - Azerbeidjan - Bahrein - Bangladesj - Bhutan - Brunei - Ciprus - Filippyne - Georgië - Indië - Indonesië - Irak - Iran - Israël - Japan - Jemen - Jordanië - Kambodja - Kasakstan - Kirgisië - Koeweit - Laos - Libanon - Maldive - Maleisië - Mongolië - Mianmar - Nepal - Noord-Korea - Oesbekistan - Oman - Oos-Timor - Pakistan - Qatar - Rusland - Saoedi-Arabië - Singapoer - Republiek van Sjina (Taiwan) - Sjina - Sri Lanka - Sirië - Suid-Korea - Tadjikistan - Thailand - Turkye - Turkmenistan - Verenigde Arabiese Emirate - Viëtnam |