See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Iran - Wikipedia

Iran

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Iran
Iran

Iran (Persies: ایران) is 'n land in die Midde-Ooste, wat deur Azerbaidjan, Armenië en Toerkmenistan in die noorde, Pakistan en Afghanistan in die ooste en Turkye en Irak in die weste begrens word. Die land staan vroeër in die Westerse lande as Persië bekend. Die outeritêre, maar ook sekulêre bewind van Mohammed Reza Sjah Pahlewi word in die Islamitiese Rewolusie van 1979 omvergewerp. Die nuwe geestelike leier Ajatollah Chomeini stel 'n outeritêre, teokratiese bewind in, en die amptelike naam van die land verander na Islamitiese Republiek van Iran (جمهوری اسلامی ایران). Tehran is die hoofstad van Iran.

[wysig] Regstelsel

In die sestigerjarige blyk Iran naas die Turkye van Atatürk een van die eerste Islamitiese lande te wees wat met die sekularisasie van sy maatskappy en regstelsel begin.

Die Islamitiese Rewolusie van die jaar 1979 maak hierdie vooruitgang met die hernieude invoering van die Sjaria weer tot niet. 'n Kodifisering van die Islamitiese wet het nooit plaasgevind nie, en regsake word op 'n willekeurige grondslag behandel. Daar is geen sprake van magskeiding nie, en die geestelike leiers oefen 'n oorgroot invloed uit.

[wysig] Siviele maatskappy en menseregte

Alhoewel menseregte-vergrype sedert die Islamitiese Rewolusie van 1979 geleidelik afneem, moet die situasie in Iran nog steeds as baie sorgwekkend beskou word. Aangesien die Islamitiese wet seuns vanaf 15 jaar en meisies vanaf 9 jaar as meerderjarig beskou, is daar teregstellings van minderjariges. Iran pas die doodstraf toe vir moord, verkragting en dwelmhandel.

Die verkiesing van president Khatami in 1997 en die toekenning van die Nobelprys vir vrede in 2003 aan die oudregter Shirin Ebadi is saam met die toelating van nie-regeringsorganisasies bemoedigende stappe op pad na 'n Iranse regstaat.


Lande in Asië

Afghanistan - Armenië - Azerbeidjan - Bahrein - Bangladesj - Bhutan - Brunei - Ciprus - Filippyne - Georgië - Indië - Indonesië - Irak - Iran - Israël - Japan - Jemen - Jordanië - Kambodja - Kasakstan - Kirgisië - Koeweit - Laos - Libanon - Maldive - Maleisië - Mongolië - Mianmar - Nepal - Noord-Korea - Oesbekistan - Oman - Oos-Timor - Pakistan - Qatar - Rusland - Saoedi-Arabië - Singapoer - Republiek van Sjina (Taiwan) - Sjina - Sri Lanka - Sirië - Suid-Korea - Tadjikistan - Thailand - Turkye - Turkmenistan - Verenigde Arabiese Emirate - Viëtnam

Ander tale


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -