1941
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
[wysig] Gebeure
- 13 April - Die Sowjet-Unie en Japan sluit 'n verdrag van neutraliteit.
- 17 April - Joego-Slawië gee oor aan Duitsland
- 24 April - Duitse magte verower Vilnius, [[Litoue], Brest-Litovsk en Kaunas.
- 27 April - Duitse troepe betree Athene tydens die Tweede Wêreldoorlog.
- 7 Desember - Die Japannese lugmag val die Amerikaanse vlootbasis aan in Pearl Habour in Hawaii.
- 11 Desember - Die Verenigde State verklaar oorlog teen Duitsland en Italië tydens die Tweede Wêreldoorlog.
[wysig] Geboortes
- 21 Januarie - Plácido Domingo, Spaans-gebore tenoor.
[wysig] Sterftes
- 13 Januarie - James Joyce, Ierse skrywer en digter.
Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |
1938 | 1939 | 1940 | 1941 | 1942 | 1943 | 1944 |