1940
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Gebeure
- 9 April Duitsland val Denemarke en Noorweë in.
- 15 April Die geallieerde magte begin hul aanval op die Noorweegse dorp Narvik
- 25 April Met "Operation demon" begin die Verenigde koninkryk Griekeland ontruim
- 24 Junie Frankryk en Italië teken 'n wapenstilstand.
- 5 November - Franklin Roosevelt wen die Amerikaanse presidentsverkiesing en word die eerste president van Amerika vir 'n derde ampstermyn.
- Stigting van Suid-Afrika se Nywerheidsontwikkelingskorporasie (NOK)
[wysig] Geboortes
- 9 Februarie - J.M. Coetzee; Suid-Afrikaanse skrywer
- 15 Maart - Haas Schoeman, Springbokflank
- 2 Junie - Constantine II, koning van Griekeland van 1964 tot 1974, in Psikhikó, naby Athene.
- 9 Oktober - John Lennon, Britse musikant
[wysig] Sterftes
- 14 Oktober - Anje Hendriks Strik, ma van Hendrik Frensch Verwoerd (* 20 Mei 1873)
Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |
1937 | 1938 | 1939 | 1940 | 1941 | 1942 | 1943 |