vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
9 Februarie is die 40ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 325 dae in die res van die jaar (326 in skrikkeljare).
- 474 - Omdat die sewejarige Leo II as te jonk beskou om te regeer word sy vader Zeno gekroon as mede-keiser van die Bisantynse Ryk.
- 772 - Pous Adrianus I volg Pous Stefanus III op.
- 881 - Pous Johannes VIII kroon Karel die Dikke tot keiser van die Heilige Romeinse Ryk.
- 1895 - Vlugbal word by 'n YMCA in Holyoke, Massachusetts uitgevind.
- 1943 – Tweede Wêreldoorlog: die Slag van Guadalcanal in die Solomoneilande eindig, wat aan die Geallieerde magte 'n sleuteloorwinning in die Stille Oseaanoorlog oor die Japannese weermag verskaf.
- 1950 – Rooigevaar: Senator Joseph McCarthy beskuldig die State Department van die VSA daarvan dat dit vol kommuniste is.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings en waarnemingsdae