1950
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
1950 |
◄ | 19de eeu | ◄ 20ste eeu ► | 21ste eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1945 | 1946 | 1947 | 1948 | 1949 | ◄ 1950 ► | 1951 | 1952 | 1953 | 1954 | 1955 | ► | ► ► |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 25 Junie - Die Koreaanse oorlog begin.
- 27 April - In Suid-Afrika word die Groepsgebiede Wet in werking gestel.
[wysig] Geboortes
[wysig] Januarie
- 12 – Göran Lindblad, politikus van Swede
- 23 – Richard Dean Anderson, akteur van die Verenigde State van Amerika
- 23 – Danny Federici, musikante van die Verenigde State van Amerika
- 26 – Jörg Haider, politikus van Oostenryk
- 27 – Pedro Juan Gutiérrez, skrywer van Kuba
- 28 – Hamad ibn Isa al-Khalifah van Bahrain, koning van Bahrein
- 29 - Jody Scheckter, Renjaer en die Formule Een wêreldkampioen van 1979
[wysig] Februarie
- 2 – Barbara Sukowa, aktrise van Duitsland
- 6 – Natalie Cole, aktrise en musikante van die Verenigde State van Amerika
- 12 – Steve Hackett, musikante van Engeland (Genesis)
- 13 – Peter Gabriel, musikante van Engeland (Genesis)
- 19 – Andy Powell, musikante van Engeland
- 21 – Håkan Nesser, skrywer van Swede
- 22 – Julie Walters, aktrise van Engeland
- 25 – Néstor Kirchner, President van Argentinië
- 26 – Helen Clark, Eerste Minister van Nieu-Seeland
[wysig] Julie
- 18 - Richard Branson, Engelse entrepeneur.
[wysig] Sterftes
- 3 April - Kurt Weill, komponis.
- 11 September - Jan Christian Smuts, 'n held van die Tweede Vryheidsoorlog, twee keer eerste minister van Suid-Afrika en internasionaal-erkende staatsman.