1948
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
1948 |
◄ | 19de eeu | ◄ 20ste eeu ► | 21ste eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1943 | 1944 | 1945 | 1946 | 1947 | ◄ 1948 ► | 1949 | 1950 | 1951 | 1952 | 1953 | ► | ► ► |
[wysig] Gebeure
- Suid-Afrika - Die Nasionale Party kom aan bewind.Daniël Francois Malan word die vierde Eerste Minister van die Unie van Suid-Afrika.
- 3 April - President Harry Truman teken die Marshallplan.
- 17 April - Onthulling van die Hugenote-monument in Franschhoek (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
- 24 Junie - Die Sowjet-Unie begin die Berlynse blokkade deur oorlandse beweging na Wes-Berlyn te keer
- 26 Junie - Die Westerse geallieerdes begin 'n lugbrug na Wes-Berlyn teen die blokkade deur die Sowjet-Unie.
[wysig] Geboortes
- 3 Februarie - Henning Mankell, Sweedse toneelregisseur en skrywer
- 14 Mei - Bob Woolmer, Engelse krieketspeler en -afrigter († 2007)
- 29 September - Theo Jörgensmann, Duitse jazz musikant
- 13 Desember - Bill Flynn, Suid-Afrikaanse akteur († 2007)
[wysig] Sterftes
- Paul Roos, Springbok rugbykaptein
- 30 Januarie - Mahatma Gandhi, charismatiese Indiese massa-bewegingsleier.