See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Paul Roos (rugbyspeler) - Wikipedia

Paul Roos (rugbyspeler)

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Paul Roos, Springbok Kaptein, van die eerste Suid-Afrikaanse rugbytoerspan na die Britse Eilande in 1906
Paul Roos, Springbok Kaptein, van die eerste Suid-Afrikaanse rugbytoerspan na die Britse Eilande in 1906

Paul J. Roos (1878 - 1948) (wat ook as Oom Polla bekend gestaan het) was die eerste Springbok rugbykaptein wat die eerste Suid-Afrikaanse rugbytoerspan na Brittanje in 1906 gelei het.

Roos is is in Stellenbosch in die Kaapkolonie gebore en het sy opleiding daar ontvang.

Dit was op die toer dat die naam Springbokke vir die eerste keer vir die Suid--Afrikaanse nasionale rugbyspan gebruik is. Die toerbestuurder, amptenare en Paul Roos het op die naam besluit om die Britse pers daarvan te verheod om hulle eie bynaam vir die span uit te dink. Roos het koerante aangesĂȘ om die span 'De Springbokken' te noem. Die Daily Mail het daarna 'n artikel gedruk waarin na die Springboks verwys is. Die span het daarna baadjies gedra met 'n springbok embleem op die linker borssak. Die besoek het gehelp om die wonde van die Tweede Vryheidsoorlog te heel en het 'n sin van nasionale trots onder die blanke bevolking van Suid-Afrika begin kweek.

In 1910 het hy die Rektor van die Stellenbosch Boys' High School geword waar hy te vore 'n leerling en onderwyser was. Hy het die pos vir dertig jaar beklee en het in 1940 afgetree. In 1941 is die naam van die skool in sy eer verander na die Paul Roos Gimnasium.

Ander tale


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -