1906
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
[wysig] Gebeure
- 18 April - Die Kaliforniese metropool San Francisco word deur 'n aardbewing verwoes.
- 24 Desember - Reginald Fessenden doen die eerste radio-uitsending ooit.
[wysig] Geboortes
- 12 Januarie - Emmanuel Levinas, Franse filosoof (†1995)
- 14 Oktober - Hannah Arendt, Joods-Amerikaanse politieke teoretikus van Duitse afkoms († 1975)
[wysig] Sterftes
Dag | Eeue | Geskiedenis
19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |
1903 | 1904 | 1905 | 1906 | 1907 | 1908 | 1909 |