1907
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
[wysig] Gebeure
- 6 Januarie - Maria Montessori open haar eerste skool en dagsorgsentrum vir werkersklaskinders in Rome.
- 19 Desember - 'n Ontploffing in 'n steenkoolmyn in Jacobs Creek in Pennsylvania dood 239 werkers.
- Die Suid-Afrikaanse Wet (South African Act) wat deur die Britse regering ingestel is bepaal dat slegs persone van Europese herkoms tot parlement verkies mag word.
[wysig] Geboortes
- 15 Desember - Oscar Niemeyer, Brasiliaanse argitek
[wysig] Sterftes
- Sir William Henry Perkin, Britse chemikus (1838-1907)
Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |
1904 | 1905 | 1906 | 1907 | 1908 | 1909 | 1910 |