1904
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
[wysig] Gebeure
- 7 Januarie - Die noodsein CQD word aanvaar maar twee jaar later vervang met die SOS noodsein.
- 12 Januarie - Henry Ford stel 'n nuwe spoedrekord vir motors op teen 91.375mph/ 146.2kmh
- 8 Februarie - Die Russies-Japanse Oorlog begin na die verassingsinval van die Japanese Magte op Port Athur (Lushun).
- 4 Mei - Amerikaanse Weermag Ingeneurs begin werk aan die Panama-kanaal.
- 1 Julie - Die derde (III) Moderne Olimpiese Spele open in St. Louis Amerika
- Frédéric Mistral, Frans-Oksitaanse digter, ontvang die Nobelprys vir Letterkunde
- Thompson stel die eerste model van die atoom voor, bekend as die pruimpoeding model.
- Henry James publiseer sy komplekse en intensiewe studie van die huwelik en owerspel The Golden Bowl.
[wysig] Geboortes
2 Junie - Johnny Weissmuller (Tarzan).
[wysig] Sterftes
Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |
1901 | 1902 | 1903 | 1904 | 1905 | 1906 | 1907 |