1902
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
[wysig] Gebeure
- Die tweede Anglo-Boereoorlog kom tot 'n einde.
- Henry James publiseer sy roman The Wings of the Dove.
- 19 April - 'n Reuse aarbewing tref Guatermala, 7.5 op die Richterskaal, 2000 mense sterf
- 20 Mei - Kuba kry sy onafhanklikheid van die VSA.
- 9 Augustus - Edward VII - word gekroon as die koning van Groot Brittanje
- 1 November - By Glentana word 'n droogdok bo-op 'n skerp rots neergesit, die Doks van Glentana.
- 10 Desember Die eeste Aswan dam in die Nylrivier voltooi.
[wysig] Geboortes
- 28 Julie - Karl Popper Oostenrykse-Britse filosoof.
- 11 Oktober - Norman Eaton, Suid-Afrikaanse argitek.
[wysig] Sterftes
Dae | Eeue | Geskiedenis
19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |
1899 | 1900 | 1901 | 1902 | 1903 | 1904 | 1905 |