1899
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
[wysig] Gebeure
- Nairobi, die hoofstad van Kenia, word gestig
- Die Bloemfontein Konferensie word gehou, wat (sonder sukses) poog om die uitbreek van die Anglo-Boere-oorlog te vermy. Die poging is egter onsuksesvol en lei tot die (1899-1902) Anglo-Boereoorlog.
- Die Franse dokter Louis Bagot stig die eerste thalassoterapiesentrum in die Bretonse stad Roscoff
- 12 Oktober begin die 2de Anglo-Boereoorlog by Kraaipan toe die Boere die gepanserde trein, Mosquito, aanval.
[wysig] Geboortes
- 14 Julie - Leendert Verwoerd, ouer broer van Hendrik Frensch Verwoerd († 27 Desember 1928)
[wysig] Sterftes
Dae | Eeue | Geskiedenis
18de eeu | 19de eeu | 20ste eeu |
1896 | 1897 | 1898 | 1899 | 1900 | 1901 | 1902 |