Gebruiker:Lewensywer
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Inhoud |
[wysig] Wie is Lewensywer?
My Naam is Jurgens Pieterse. Ek is 'n Bedryfsingenieur van professie. Ek het my Bedryfsingenieurswese M-Ing(Bedryf)graad in 1996 verwerf aan die Universiteit van Pretoria met 'n verhandeling oor hoe stelselteorie toegepas word in besigheidsprosesontwerp. Tans het ek my eie konsultasiepraktyk en werk ek as 'n onafhanklike konsultant. Ek spesialiseer in Ondernemingsargitektuur en Besigheidsprosesontwerp vanuit 'n markgefokusde benadering.
Ek stel belang in filosofie, esoterie, mistisisme en okkultisme. Ek is veral baie beïnvloed deur die 4de Weg leeringe van GI Gurdjieff
Ek doen heelwat navorsing oor my groot stamvader: Bertel Pedersen Randers. Ek lees graag oor die Boergeskiedenis en maak 'n studie van die stambome: Pieterse, Roets, Kriel en Stapelberg. Ek geniet waterverfskilderkuns as stokperdjie saam met my kinders.
Ek woon in die Helderberg in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.
[wysig] My Wikipedia bydraes
[wysig] #,A,B,C,D
- 4de Weg
- Alexander van Colombo
- Alchemie
- Aleister Crowley
- Alfonso X
- Argitektuur
- Astrale Projeksie
- Bartel Pietersen
- Bertel Pedersen Randers
- Bedryfsingenieurswese
- Benoit Mandelbrot
- Besigheidsprosesbestuur
- Besigheidsprosesontwerp
- Bootsman
- Bronstyd
- Confessio Fraternitatis
- Cornelius Agrippa
- Data
- Databasis
- Diensgeorienteerde argitektuur
- Dion Fortune
- Drakebootfees
- Druïdisme
[wysig] E,F,G,H,I,J
- Edward George Earle Bulwer Lytton
- Fama Fraternitatis
- Filosofie
- Fraktaalmeetkunde
- Genghis Khan
- Gurdjieff
- Hendrik Frensch Verwoerd
- Holisme
- I-Ching
- Internetdienste
- Jan Christian Smuts
- Jurgens
[wysig] K,L,M,N,O,P
- Kastilië
- Kroonprinses van Denemarke
- Kubernetika
- Levi Eliphas
- Mistisisme
- Okkultisme
- Ondernemingsargitektuur
- Paganisme
- Pantheïsme
- Paracelsus