See also ebooksgratis.com: no banners, no cookies, totally FREE.

CLASSICISTRANIERI HOME PAGE - YOUTUBE CHANNEL
Privacy Policy Cookie Policy Terms and Conditions
Alexander van Colombo - Wikipedia

Alexander van Colombo

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Alexander van Colombo was die slaaf van Jan George Hauptfleishc, 'n burger en chirurg aan die Kaap. Hy het daarin geslaag om na Tranquebar te ontsnap met die Deense skip: "Kroonprinses van Denemarke". Hy is in Tranquebar oorhandig aan goeweneur Ernst Bosak waar hy tydelik as soldaat in diens geneem is. Kaptein Sporing het onderneem om die slaaf terug te bring na die Kaap, maar hy was skoonveld met die skip se terukeer vanaf Atchin na Tranquebar. Hulle het vermoed dat hy na Nagapatnam gevlug het.

Nadat Jan George ingelig was dat Alexander van Colombo verdwyn het, het hy 'n versoekskrif aan die Kaapse raad gerig. In die versoekskrif vra hy dat hulle 'n skrywe sal rig aan Nagapatnam sodat sy slaaf kon laat opspoor. Die aansoek is vergesel met 'n verklaring, gedateer 6 May 1747, deur Kaptein Sporing en Christiaan Sievers (die hoof chirurg van "Kroonprinses van Denemarke"), en Jan Christiaan Bosh.


aa - ab - af - ak - als - am - an - ang - ar - arc - as - ast - av - ay - az - ba - bar - bat_smg - bcl - be - be_x_old - bg - bh - bi - bm - bn - bo - bpy - br - bs - bug - bxr - ca - cbk_zam - cdo - ce - ceb - ch - cho - chr - chy - co - cr - crh - cs - csb - cu - cv - cy - da - de - diq - dsb - dv - dz - ee - el - eml - en - eo - es - et - eu - ext - fa - ff - fi - fiu_vro - fj - fo - fr - frp - fur - fy - ga - gan - gd - gl - glk - gn - got - gu - gv - ha - hak - haw - he - hi - hif - ho - hr - hsb - ht - hu - hy - hz - ia - id - ie - ig - ii - ik - ilo - io - is - it - iu - ja - jbo - jv - ka - kaa - kab - kg - ki - kj - kk - kl - km - kn - ko - kr - ks - ksh - ku - kv - kw - ky - la - lad - lb - lbe - lg - li - lij - lmo - ln - lo - lt - lv - map_bms - mdf - mg - mh - mi - mk - ml - mn - mo - mr - mt - mus - my - myv - mzn - na - nah - nap - nds - nds_nl - ne - new - ng - nl - nn - no - nov - nrm - nv - ny - oc - om - or - os - pa - pag - pam - pap - pdc - pi - pih - pl - pms - ps - pt - qu - quality - rm - rmy - rn - ro - roa_rup - roa_tara - ru - rw - sa - sah - sc - scn - sco - sd - se - sg - sh - si - simple - sk - sl - sm - sn - so - sr - srn - ss - st - stq - su - sv - sw - szl - ta - te - tet - tg - th - ti - tk - tl - tlh - tn - to - tpi - tr - ts - tt - tum - tw - ty - udm - ug - uk - ur - uz - ve - vec - vi - vls - vo - wa - war - wo - wuu - xal - xh - yi - yo - za - zea - zh - zh_classical - zh_min_nan - zh_yue - zu -