28 Julie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Jun - Jul - Aug | |||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa | |
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | |
8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | |
15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | |
22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 | |
29 | 30 | 31 | |||||
2007 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 754 - Pous Stefanus II salf Pepyn die Jongere as "patricius romanorum". Dit lê die grondslag vir die Heilige Romeinse Ryk.
- 1794 - Terreurbewind leier Maximilien Robespierre word per guillotine tereggestel.
- 1914 – 'n Maand na die moord op die troonopvolger van Oostenryk-Hongarye, Franz Ferdinand, word oorlog met Serwië verklaar en neem die Eerste Wêreldoorlog 'n aanvang.
- 1954 – Gebore: Hugo Chávez, staatspresident van Venezuela.
- 1976 - Die Tangshanaardbewing wat 8.3 op die Richterskaal meet, verwoes Tangshan, Sjina, met 242 769 streftes en 164 851 beserings tot gevolg.
- 1990 - Alberto Fujimori word President van Peru en die eerste persoon van Oos Asiese afkoms om die uitvoerende hoof van 'n nie-Asiese land te word.
- 1996 – Die oorblyfsels van die prehistoriese Kennewick Man word ontdek
[wysig] Geboortes
- 1902 - Karl Popper Oostenrykse-Britse filosoof.
- 1951 - Santiago Calatrava Valls Spaanse argitek.
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
- Feesdag van Pous Victor I in die Rooms-Katolieke Kerk
- Onafhanklikheidsdag in Peru (1821)
07-26 | 07-27 | 07-28 | 07-29 | 07-30 |