29 Julie
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Jun - Jul - Aug | |||||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa | |
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | |
8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | |
15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | |
22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 | |
29 | 30 | 31 | |||||
2007 dag rangskikking Al die dae |
Inhoud |
[wysig] Gebeure
- 370 - Keiser Valentianus verbied kerklikes en monnikke om weduwees en wese lastig te val oor gawes en erflatings.
- 1925 – Werner Karl Heisenberg stel Kwantummeganika voor - vandag saam met die Relatiwiteitsteorie die grondslag van Fisika.
- 1947 - ENIAC, die wêreld se eerste geheel en al elektroniese digitale rekenaar, word vir die eerste keer aangeskakel – dit het in deurlopende gebruik gebly tot 2 Oktober, 1955.
- 1954 – Die bopunt van die Himalaya piek K2 word vir die eerste keer deur 'n Italiaanse span bereik.
- 1954 – The Fellowship of the Ring die eerste deel van Tolkiens se Lord of the rings word vrygestel.
- 1957 – Die Internasionale Atomenergie-Organisasie (IAEA) word gevestig.
- 1968 - Pous Paulus VI hernu die verbod op geboortebeperking deur Rooms-Katolieke ten spyte van 'n kerkkommisie se aanbevelings
- 1981 – Prins Charles en Lady Diana trou.
[wysig] Geboortes
- 1871 - Pietro Badoglio, Italiaanse soldaat en staatsman.
- 1929 - Jean Baudrillard, Franse sosioloog, kultuurkritikus en filosoof.
[wysig] Sterftes
- 1890 - Vincent van Gogh, Nederlandse skilder.
[wysig] Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
07-27 | 07-28 | 07-29 | 07-30 | 07-31 |