1947
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
1947 |
◄ | 19de eeu | ◄ 20ste eeu ► | 21ste eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1942 | 1943 | 1944 | 1945 | 1946 | ◄ 1947 ► | 1948 | 1949 | 1950 | 1951 | 1952 | ► | ► ► |
[wysig] Gebeure
- 15 April - Jackie Robinson maak sy debuut vir die Los Angeles Dodgers-bofbal span, en breek so dié sport se kleurlyn.
- 23 Desember - Die transistor wat deur deur John Bardeen, Walter Brattain en William Shockley uitgevind is, word die eerste keer gedemonstreer by Bell Laboratories.
- 30 Desember - Koning Michael word geforseer om te abdikeer ná Roemenië 'n volksrepubliek word.
- N. Wiener gebruik vir die eerste keer die term kubernetika om die konsep van terugvoer en selfregulering in stelsels te bespreek.
- 25 Januarie stig die NG gemeente Port Nolloth in Namakwaland af van die moedergemeente op Springbok.
[wysig] Geboortes
- 3 Maart - Carike Keuzenkamp, Afrikaanse sangeres.
- 25 April - Johan Cruijff, Nederlandse sokkerspeler.
- 2 Augustus - Sjoerd Soeters, Nederlandse argitek.
- 21 September- Stephen King, Amerikaanse skrywer.
- 30 November - Sergio Badilla Castillo,Chileense digter, essayis, vertaler en universiteitsprofessor.
[wysig] Sterftes
- 1 April - Koning George II van Griekeland.
- 30 Desember - Alfred North Whitehead - Filosofie
- Aleister Crowley wat die konsep van towerkrag gedefinieer het in okkultisme, sterf in Londen.